Toelatings

Voorbereidingskool George glo dat die
grondslag van dissipline, respek is.

 

Leer MeerKontak Ons

Ons kan nie wag vir U kind om by ons aan te sluit nie

Om voor te berei vir die blinkste toekoms bied Voorbereidingskool George ongeëwenaarde toewyding aan leerders en hul verskeidenheid van behoeftes, passies en drome. Verken ons webwerf om meer oor ons te wete te kom.

Skoolure

Graad R: 7:40-12:30
Graad 1: 7:40-13:00
Graad 2: 7:40-13:00
Graad 3: 7:40-13:30 (Maandag tot Donderdag) 7:40-13:00 (Vrydae)

Daar is van Maandag tot Donderdag wagklasse van 13:00 tot 14:45 teen betaling en ouers moet aansoek doen daarvoor.

Daar word van kinders verwag om 10 minute voor die skool begin, by die skool te wees en ons versoek dat ouers hulle stiptelik na skool kom haal.

Doen Vandag Aansoek

Alle skoolfooie en nasorg is betaalbaar oor 10 maande (Januarie tot Oktober) ‘n 5% afslag is van toepassing indien Skoolgeld ten volle betaal is voor einde Februarie.

Skoolfondse 2026

Gr.R

R15 850.00

Per Jaar

Gr. 1-3

R14 100

Per Jaar

Nasorg

R13 400

Per Jaar

Aansoeke

AANLYN TOELATINGSPROSEDURE EN SLUITINGSDATUMS

Vir enige navrae kontak ons gerus:
admissions@georgeprep.org

Graad R & Graad 1 2027 aansoeke open:
10 Maart 2026

Graad R & Graad 1 2027 aansoeke sluit:
14 April 2026

Uitslae van Graad R & Graad 1 aansoeke (2027) sal vanaf 28 Mei 2026 – 10 Junie 2026 op die WKOD-stelsel beskikbaar wees.

Opleiding van môre se leiers sedert 1951

* Voorbereidingskool George is geleë in George, die hart van die Tuinroete, aan die voet van die beeldskone Outeniqua Berge.

Hier by die Voorbereidingskool George streef ons daarna om kinders voor te berei om eendag hulle plek in die samelewing vol te staan.

Grade

Klasse

jare

Leerders