Somersdrag
Seuns:
- Kortmou wit hemp met oop kraag
- Grys kortbroek
- Lang, grys skoolkouse
- Langmou skooltrui/ “Navy”oortrektrui
- Skool sweetpakbaadjie (ligte blou)
- Swart skoolskoene (Geen tekkies)
Dogters:
- Kortmou wit hemp met oop kraag
- Blou skoolrok met belt
- Wit skoolsokkies (Geen sykouse in die somer)
- Langmou skooltrui/ “Navy”oortrektrui
- Skool sweetpakbaadjie (ligte blou)
- Swart skoolskoene (Geen tekkies)
Sportklere - Seuns & meisies:
- Kortmou sporthemp en “Navy” blou sport kortbroek
- Wit ‘takkies’
- Kort wit kouse
*In die geval van koue weer mag leeders die ligte blou skool sweetpakbaadjie en “navy” sweetpakbroek dra.
Wintersdrag:
Seuns:
- Langmou wit hemp met kraag
- Grys lang of kortbroek
- Skooldas
- Lang, grys skoolkouse
- Langmou skooltrui/ “Navy”oortrektrui
- Skool sweetpakbaadjie (ligte blou)
- Swart skoolskoene (Geen tekkies)
- Skool reënbaadjie kan op koue/reën dae gedra word
Dogters:
- Grys langbroek OF
- Blou skoolrok met belt
- Langmou wit hemp met kraag
- Skooldas
- Skool sweetpakbaadjie (ligte blou)
- Langmou skooltrui/ “Navy”oortrektrui
- Swart skoolskoene (Geen tekkies)
- Lang, grys skoolkouse of “navy” sykouse
- Skool reënbaadjie kan op koue/reën dae gedra word
Sportklere - Seuns en Meisies:
- Kortmou sporthemp en “navy” sweetpakbroek/kortbroek
- Skool sweetpakbaadjie (ligte blou)
- Wit ‘takkies’
- Kort wit kouse
Skooltasse
Skooltasse kan by Print-T-Niqua bestel word
Hiberniastraat 25, George
Kontak Nommer: 044 8841116
Skryfbehoeftes
Alle skryfbehoeftes kan by Diskonto boekwinkel oorkant die skool in opgemaakte pakkette gekoop word.
