Sport

Ons glo sport en beweging is belangrik vir die ontwikkeling van die kind as ‘n geheel.

Leer Meer Kontak Ons

Sport

Ons glo sport en beweging is belangrik vir die ontwikkeling van die kind as ‘n geheel. Deelname aan sportaktiwiteite word aangemoedig en beklemtoon.

Ons bied netbal, rugby, hokkie, balvaardighede, krieket, tennis en atletiek aan. Ons maak gebruik van professionele afrigters en ouers.

Ons bied skaak as ‘n verrykingsaktiwiteit aan.

Ons offer die volgende ekstra buitemuurse aktiwiteite:

Netbal

Rugby

Hokkie

Bal-vaardighede

Krieket

Skaak

Atletiek

Tennis

Buite skoolse afrigting

Golf

Buite skoolse afrigting

Swem